×
Login Form
×
Registration
Profile Informations
Login Datas
or login
Details
Ilse van Staden het as digter bekendheid verwerf met haar debuutbundel Watervlerk, wat in 2003 met die Eugène Marais- en Ingrid Jonker-pryse bekroon is. Haar tweede bundel, Fluisterklip, het in 2008 by Lapa verskyn. Tafel vir twee, gebaseer op materiaal wat sy vir haar B.A.-graad vir Kreatiewe Skryfkuns versamel het, is die eerste gepubliseerde prosa uit haar pen. Sy verdeel haar tyd tussen haar werk as veearts en haar skryfwerk, en woon in Cullinan.
Additional Information
Publisher | Proteaboekhuis |
---|---|
Release date | 30 Nov 2000 |
Skrywer | Van Staden, I |
Dimensies | 213 x 137 x 213 mm |
Formaat | Sagteband |
Bladsye | 176 |
isbn | 9781869193218 |
Genre | Kortverhale |