×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Tillie Appelpit – Die onverwagse gas

Andreas Schmachtl

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, is mal oor kuiergaste – en wanneer sy haar vriende vir tee nooi, ruik haar huisie tussen die heuwels altyd heerlik na vars gebak.



Eendag ontdek sy ’n onverwagse gas voor haar deur: ’n Eier! Tillie neem daar en dan verantwoordelikheid vir die eier....

OR

Details

Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, is mal oor kuiergaste – en wanneer sy haar vriende vir tee nooi, ruik haar huisie tussen die heuwels altyd heerlik na vars gebak.

Eendag ontdek sy ’n onverwagse gas voor haar deur: ’n Eier! Tillie neem daar en dan verantwoordelikheid vir die eier

OOR DIE OUTEUR

Andreas H. Schmachtl is in 1971 gebore en het kuns studeer. Hy skryf en illustreer al sedert 2007 die oulikste karakter, met baie detail, en skryf wonderlike, avontuurlustige stories van muise, hasies, krimpvarkies en ander klein diertjies wat se beskerming vir hom baie na aan die hart lê.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 27 Sep 2018
Skrywer Andreas Schmachtl
Dimensies 210 x 210
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781485309529
Genre Prenteboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.