×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Toe Elvis Ophou Sing

Aggenbach, Juanita

Beskikbaarheid: In stock

R195,00

Quick Overview

Waar het alles so verkeerd gegaan? Sy het haar voorgeneem om nie soos Ma koud en afsydig teenoor haar man te wees nie. Om te veg vir haar huwelik. Ma het in die huwelik gebly in liggaam maar haar gees was nie daar nie. Sy was nog heeltyd in liggaam en gees daar. Sy het alles gegee, altyd die vrede probeer bewaar, nooit die appelkar omgegooi nie. Hoekom is dit dan dat sy nie haar man kon hou nie? 

In hierdie aangrypende roman word pertinente vrae gevra: Waarom bly ons lojaal tot die mense vir wie ons lief is? Is daar ’n “reg” en “verkeerd” in verhoudings? Is dit onselfsugtig en groothartig om by ’n verslaafde te staan – of eerder pateties om nie jouself eerste te stel nie?

Toe Elvis ophou sing is ʼn boek wat ʼn binnekyk gee in die lewe van alkoholisme gesien deur die familielede van die alkoholis. Meer spesifiek die kind van ʼn alkoholis. Die boek beeld die progressiewe stadia van alkoholisme uit. Waar die alkoholis net as ʼn sosiale drinker begin en opeindig as ʼn aggressiewe dronkaard. Toe Elvis ophou sing ondersoek ook die effek, wat alkoholisme het, op die individu wat in so ʼn huis grootword en later ʼn huishouding van haar eie het. Hoe denkpatrone, gedragspatrone en keuses steeds gedryf word deur hierdie disfunksionele gesinsomstandighede waarin die volwassene as kind grootgeword het.
OR

Details

Juanita Aggenbach is ʼn Kriminologie-dosent by Varsity College in die Kaap. Sy was vir agt jaar ʼn sielkundige en berader en het begin skryf omdat sy lus was vir ʼn nuwe uitdaging. Haar eerste roman wat in 2012 by Protea gepubliseer is – Dis my geheim – was haar eie verhaal as aangenome kind en is in 2013 herdruk.

Additional Information

Publisher No
Release date 21 Okt 2015
Skrywer Aggenbach, Juanita
Dimensies 137 x 213
Formaat Sagteband
Bladsye 192
isbn 9781485302711
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.