×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Tot lof van dwaasheid: Encomium moriae deur Desiderius Erasmus uit Latyn vertaal deur J.L. de Villiers

Erasmus, D

Beskikbaarheid: In stock

R135,00

Quick Overview

Uit die omvangryke bydrae wat Erasmus gemaak het, is Encomium Moriae (Tot lof van Dwaasheid) die bekendste. Dit verskyn in 1511, word 39 keer voor sy dood herdruk en word vandag steeds in verskillende tale vertaal. Die verskyning van die bekende Klassikus prof JL de Villiers se vertaling uit die oorspronklike na Afrikaans, sowel as verhelderende aantekeninge en agtergrondgegewe, is ’n besondere gebeurtenis. De Villiers se vertaling kommunikeer in eietydse Afrikaans, sonder om afbreuk te doen aan die hoofse styl waarin Erasmus dit 500 jaar gelede geskryf het.

Dwaasheid se satiriese kommentaar ontsien niemand nie, ook nie Erasmus self nie. Vir kerklikes, geleerdes, wyses, vromes, gode, koninklikes, mans en vroue, is die lewe draaglik slegs omdat Dwaasheid hulle met haar gawes begunstig. ’n Verfrissende leeservaring, veral in ag genome dat hierdie kommentaar steeds op sovele aspekte van ons moderne samelewing van toepassing is ...


OR

Details

Desiderius Erasmus Roterodamus, known as Erasmus of Rotterdam, or simply Erasmus, was a Dutch Renaissance humanist, Catholic priest, social critic, teacher, and theologian. Erasmus was a classical scholar who wrote in a pure Latin style.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Erasmus, D
Dimensies 204 x 258 x 204 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 128
isbn 9781919825472
Genre Filosofie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.