×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Trialoog

Philander, PJ

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Trialoog is die een en tagtigjarige Philander se negende digbundel. Elemente uit sy vroeëre werk keer hierin terug: die weerloosheid van die mens in die heelal, verwerking van historiese stof en herinneringe aan die apartheidsjare in Suid-Afrika.
Philander het Suid-Afrika in 1969 verlaat en hom in Locust Valley op Long Island gaan vestig. Tans woon hy in Las Vegas en sy gesinslede onderskeidelik in New Jersey en Minnesota. Ná drie en dertig jaar spreek sy verse egter steeds van ’n intieme verbintenis met sy geboorteland.
“O, vier vetplantjies in ’n bakkie sand.”
Hoe lank sal Vrystaters sonder om met mielies te boer
ons afrikaners op vingerhoedpolle kan voer?

“O, vier vetplantjies in ’n bakkie sand.”
Wie sal sy vosperd in die donker opsaal
om Sarie in die ou Transvaal te gaan haal?

“O, vier vetplantjies in ’n bakkie sand.”
Wie’s so stom om in ’n Kaapse winkeltjie te betaal
vir hotnotsvye afgeweeg op ’n Slamaier se skaal?


OR

Details

George Philander is 'n professor aan Princeton Universiteit, New Jersey, Dennis Philander is 'n psigiater in Minneapolis, Minnesota, Peter is 'n huisdokter in Las Vegas, Nevada en Ronald Harker is 'n afgetrede inspekteur van skole wat aktief betrokke is by welsynwerk in Port Elizabeth. Daar is twaalf kleinkinders en veertien agterkleinkinders. PJ Philander is gebore in Caledon, het skoolgegaan in Zonnebloem en later studeer aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA). Sy eerste digbundel was Uurglas, wat in 1955 verskyn het. Oor die volgende vyftig jaar het hy veertien digbundels die lig laat sien, waarvan die laaste Trialoog was, geskryf terwyl hy in New York gewoon het. Hy het in 1968 na die VSA emigreer, en het SA daarna sporadies besoek, maar nooit weer hier gewoon nie. OOR DIE VERTALER Daniel Hugo was ?n spesialisomroeper by Radiosondergrense en is steeds verantwoordelik vir die literネre program ?Leeskring". Hy is ?n voltydse vertaler, skrywer en redigeerder. Hy is ?n gerekende digter met rees 13 poノsiebundels op sy kerfstok. As vertaler het hy reeds die werke van o.a. Tom Lanoye, Herman de Coninck, Harry Mulisch, Herman van Veen, en Cecily Mary Barker in Afrikaans vertaal.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Philander, PJ
Dimensies 150 x 222 x 150 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 71
isbn 9781869190194
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.