×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Tydlyn

Peter Goes

Beskikbaarheid: In stock

R350,00

Quick Overview

Ontdek die wêreldgeskiedenis – van die oerknal tot die hede – in hierdie beeldverhaal. Met groot kleurplate vir groot en klein word die wêreldgeskiedenis as een deurlopende, asemrowende verhaal voorgestel.
Boordevol interessante feite oor: die dinosourusse, die Wikings, ridders en ontdekkingsreisigers, die Griekse wysgere, die eerste skrif, antieke Chinese koninkryke, wêreldoorloë, die Berlynse muur, kastele, joerts en wolkekrabbers, die opkoms van die internet en soveel meer. ’n Groot kinderboek vir ’n grootse geskiedenis.
OR

Details

Ontdek die wêreldgeskiedenis – van die oerknal tot die hede – in hierdie beeldverhaal. Met groot kleurplate vir groot en klein word die wêreldgeskiedenis as een deurlopende, asemrowende verhaal voorgestel. Boordevol interessante feite oor: die dinosourusse, die Wikings, ridders en ontdekkingsreisigers, die Griekse wysgere, die eerste skrif, antieke Chinese koninkryke, wêreldoorloë, die Berlynse muur, kastele, joerts en wolkekrabbers, die opkoms van die internet en soveel meer. ’n Groot kinderboek vir ’n grootse geskiedenis.

OOR DIE ILLUSTREERDER EN ONTWERPER

Peter Goes het animasie studeer by die Koningklike Akademie vir Beeldende Kunste in Gent, België, die stad waar hy gebore is en grootgeword het. Nadat hy graag gekry het, werk hy vir baie jare as verhoogbestuurder, beligtingtegnikus en tegniese regisseur voordat hy ’n voltydse grafiese ontwerper, animeerder en illustreerder word.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 29 Jan 2018
Skrywer Peter Goes
Dimensies 340 x 280 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 80
isbn 9781485308140
Genre Prenteboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.