×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Uit die dagboek van ’n wildbewaarder

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Hy kon nooit teruggehou word wanneer die oop ruimtes roep nie en toe Piet Schoeman aangestel word as hoofwildbewaarder van die Etosha-wildtuin in die destydse Suidwes-Afrika, was dit net die plek waar hy sy onbedwingbare avontuurlus kon uitleef. Sy werk in die gelyk wêreld van gras en lae bossies, met orals troppies wild, laat aan hom baie tyd vir die rustige bestudering van wilde diere en die natuur. Hy besef dat die blote waarneming van wild meer vervullend is as die jagmaak op hulle. In hierdie boek openbaar hy die stiller en dieper mens binne hom, die een wat so dikwels alleen in die aand by sy kampvuur sit. Sy besef dat die mens in sy diepste wese eensaam is en bly, stel hom in staat om vir die eerste keer vrede met homself te maak.
OR

Details

Gebore 20 September 1904. Hy verwerf ‘n doktorsgraad in Volkekunde in Londen. Daarna doseer hy Volkekunde aan die US maar tree in 1947 af om voltyds te skryf. In 1951 word hy aangestel as hoofveldwagter in Namibië. Sy eerste boek, Die swerwerjagter, verskyn in 1933. Toekennings: Scheepersprys vir Afrikaanse Jeuglektuur (1956 en in 1967), Perskorprys vir Jeuglektuur (1982). Hy het dertig boeke gepubliseer en is op 5 Julie 1988 op Stellenbosch oorlede.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Schoeman, PJ
Dimensies 139 x 210 x 139 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 211
isbn 9781919825809
Genre Herinneringe

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.