×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Vakansiehuis met swembad

Beskikbaarheid: In stock

R200,00

Quick Overview

Marc Schlosser, ’n huisdokter, begaan ’n mediese fout en as gevolg daarvan sterf een van sy pasiënte. Schlosser moet voor die Mediese Raad verskyn om verantwoording te doen. Schlosser is nie te bekommerd oor die Mediese Raad nie: Hy sal seker ’n paar maande geskors word, wat nie te erg is nie. Wat die saak egter kompliseer, is dat die pasiënt ’n baie bekende akteur, Ralph Meier, is, wat miskien net te veel aandag gegee het aan Schlosser se pragtige vrou, Caroline. Of hou die hele gedoente verband met wat by die Meiers se vakansiehuis gebeur het toe die Schlosser-gesin daar op besoek was?
Soos in Die aandete is die hoofkarakter van die verhaal ook die verteller wat net vertel wat hy wil hê die leser moet weet en so die leser aan die raai hou oor wat werklik gebeur het.
OR

Details

Herman Koch (1953) is in Nederland bekend as televisiepersoonlikheid, rubriekskrywer en romanskrywer. Sy roman Die aandete wat ook in Afrikaans vertaal is deur Daniel Hugo, was ’n internasionale treffer en is reeds in dertien tale vertaal.

Additional Information

Publisher No
Release date 16 Nov 2015
Skrywer Koch, Herman
Dimensies 213 x 137 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 220
isbn 9781485305453
Genre Psigologiese riller

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.