×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Veldwagter!

Kloppers, H

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

Harry Kirkman was een van die Krugerwildtuin se bekendste “eerste” veldwagters naas Harry Wolhuter. In hierdie heruitgawe (eerste uitgawe 1967) is dit tyd vir Kirkman om sy beroep neer te lê, moeilik soos dit vir hom is, en sy lewe as veldwagter vanaf die vroegste dae te hersien. Daar was die ysingwekkende oomblikke toe hy, nog swak van ’n hewige malaria-aanval, die mensvreterleeu gaan voorsit het, min wetende dat die mensvreter net treë van sy voertuig se oop deur af reeds vir hom wag ... Aan humor ontbreek dit ook nie, soos toe die veewagter Harry kom vertel van die leeu wat hier by hom, net hier by hom, die vers platgetrek het, en met haar bek vol bloed vir hom gelag het. Dis toe wat die veewagter se voete vir hom gesê het: Kom ons loop ...
OR

Details

Hannes Kloppers was vir jare self veldwagter in die Kruger Park. Hy is oorlede. Sy seun André is predikant in Johannesburg en hy is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Kloppers, H
Dimensies 137 x 213 x 137 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 288
isbn 9781869192983
Genre Nie-fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.