×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Verwoerd aan die woord II

Wilhelm J. Verwoerd (samest.)

Beskikbaarheid: In stock

R395,00

Quick Overview

Verwoerd aan die woord II: Die laaste vier jaar. Toesprake 1963–1966

Die laaste vier jaar van dr. H.F. Verwoerd se bewind is gekenmerk deur belangrike gebeurtenisse in suidelike Afrika, soos die toekenning van selfregering aan die Transkei, die verslag van die Odendaalkommissie oor S.W.A., die uitspraak in die Rivonia-saak, die aanvang van die Oranjerivierskema, die uitspraak van die Internasionale Geregshof in Den Haag oor die S.W.A.-mandaat, die eensydige onafhanklikheidsverklaring van Rhodesië en die wapenverbod teen S.A. deur die V.N. Hierdie boek bevat ’n seleksie uit dr. Verwoerd se toesprake wat nie voorheen gepubliseer is nie.

OR

Details

OOR DIE SAMESTELLER

Wilhelm J. Verwoerd is die oudste van mnr. en mev. Verwoerd se sewe kinders. Hy is afgetrede professor in Geologie en woon in Stellenbosch.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 05 Mar 2018
Skrywer Wilhelm J. Verwoerd (samest.)
Dimensies 152 x 222 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 669
isbn 9781485306771
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.