×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Vigiti Magna: ’n Soeke na Goud. Sewe opstelle oor die letterkunde

Nolte, E

Availability: In stock

ZAR120.00

Quick Overview

Reeds in haar versameling opstelle Veelluik (1994) het Elsa Nolte haar onderskei as ’n literêre essayis van formaat. Haar betoog is goed gestruktureer; haar vermelding van bronne getuig altyd van ’n wye belesenheid; haar styl is helder; haar woordeskat ryk.
Haar jongste versameling opstelle, Vigiti Magna – ’n soeke na goud, dra dieselfde stempel. Soos voorheen lê sy verbande nie net tussen tekste uit die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde nie, maar ook tussen die letterkunde en ander kunsvorme: meer bepaald die musiek en die skilderkuns. Op boeiende wyse trek sy die lewe ná van verwante motiewe in hierdie verskillende kunsvorme. Haar blik gaan hier selfs nog wyer as tevore. Sy kyk verder terug in die geskiedenis van die Westerse literatuur om begrip vir eietydse tekste te laat verdiep.
Vir die student en die liefhebber-leser bewys Elsa Nolte hoe die rykdom van die literêre teks nie deur ’n eenmalige lees-oefening ontsluit kan word nie, dat jy as leser “beloon” word in die mate waarin jy jouself as geoefende en ervare leser teenoor die teks stel.

Prof. Elize Botha
Emeritus Professor, Departement Afrikaans
Universiteit van Suid-Afrika
OR

Details

Elsa Nolte was tot met haar uittrede in 2003 professor in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde in die Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date Nov 30, 2000
Author Nolte, E
Dimensions 165 x 240 x 165 mm
Format Sagteband
pages 143
isbn 9781869191245
Genre Opstel

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.