×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Vir Griekse fluite

Henderson, WJ

Beskikbaarheid: In stock

R260,00

Quick Overview

Hierdie uitstekende Afrikaanse vertaling van antieke gedigte hoef vir niemand Grieks te wees nie. Die skrywer gee duidelike toeligting oor die tyd en omstandighede waarin hierdie gedigte ontstaan en voorgedra is, sodat selfs diegene wat geen kennis van Grieks het nie, daardeur geboei word. Anders as wat die hedendaagse leser verwag, is die antieke elegiese poësie nie treurverse nie, maar kon oor enige denkbare onderwerp handel: politiek, sosiale probleme, die kortstondigheid van die lewe, patriotisme en liefde.
Die moderne leser sal telkens ook verbaas word deur die trefkrag wat hierdie gedigte nog steeds het en die verstommende toepaslikheid van die sosiale kommentaar wat die antieke digters lewer vir óns tyd het, soos in hierdie waarskuwing wat Solon van Atene meer as 2500 jaar gelede uitgespreek het:
En die denke van die volksleiers is onregverdig. Hulle gaan
beslis weens hulle groot hoogmoed baie smarte ly;
want hulle weet nie hoe om oordaad te beheer of in vrede
die huidige genieting van hulle banket te orden nie
… maar word ryk en gee toe aan ongeregtige dade





OR

Details

Prof. Bill Henderson is ereprofessor in Griekse en Latynse Studies aan die Universiteit van Johannesburg en erepresident van die Klassieke Vereniging van Suid-Afrika. Hy woon in Johannesburg en is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Henderson, WJ
Dimensies 222 x 152 x 222 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 240
isbn 9781869192501
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.