×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Visualisering: Wat jy bedink, kan jy beklink

Muller, P

Beskikbaarheid: In stock

R140,00

Quick Overview

“Daar is niks wat die mens tot stand bring wat nie as ’n idee begin nie.” Hierdie boek gee ’n oorsig van hoe om jou doelwitte, van watter aard ook al, te bereik deur jou verbeelding te gebruik. Kwessies soos gewigsverlies, ophou rook, die hantering van moeilike situasies en selfs aansoek vir werk word aangespreek. Daar word ook vertel hoe visualisering deur sportlui aangewend word om ’n ingesteldheid van wen te kweek, beserings te beheer en duidelike doelwitte te stel. Praktiese oefeninge wat mens kan help om stres te hanteer en suksesvol te visualiseer, word breedvoerig beskryf.



OR

Details

Ná loopbane in die uitgewersbedryf en joernalistiek praktiseer dr. Müller tans as toekomskundige en openbare spreker. As spreker het hy reeds op vier vastelande opgetree. Bekroon vir sy koerantrubrieke met SFW-prys vir joernalistiek en die Amerikaanse Departement van Inligting se International Visitor-reisbeurs. Skrywer en medeskrywer van veertien boeke. Lei gereeld dinkskrums en beplanningsessies en het reeds verskeie seminare oor kreatiwiteit en spiritualiteit aangebied.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Muller, P
Dimensies 152 x 222 x 152 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 71
isbn 9781919825595
Genre Selfhelp

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.