×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Voetspore: Agulhas tot Alexandrië

Badenhorst, J

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

Die ervare avonturier, televisiepersoonlikheid en -vervaardiger Johan Badenhorst en sy Voetsporespan vind voortdurend nuwe, unieke paaie en plekke in Afrika om te verken – met toenemende vernuf. Voetspore: Agulhas tot Alexandrië is ’n kleurvolle en hoogs interessante dokumentasie van hul sewende reis deur hierdie ongenaakbare dog asemrowende kontinent.
By Kaap Agulhas trek die sesledige Voetsporespan met 4x4’s weg vir ’n drie maande lange reis tot by Alexandrië. Dié onvergeetlike reis neem hulle deur Suid-Afrika, Lesotho, Mosambiek, Zambië, Tanzanië, Rwanda, Uganda, Kenia, Ethiopië, Soedan en Egipte.
Hierdie is Johan se dagboek waarin hy verslag doen van ’n reis van 20 000 km deur die ooste van Afrika. Dit is ’n plakboek propvol asemrowende foto’s deur Gideon du Preez Swart, kaarte en nuttige inligting vir beide die ervare sowel as aspirantreisiger.


OR

Details

Johan Badenhorst is ’n bekende televisiepersoonlikheid, programvervaardiger en ervare avonturier. Hy is die eienaar van KewTV Produksies en die leier van die Voetspore-span.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Badenhorst, J
Dimensies 270 x 210 x 270 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 192
isbn 9781869198978
Genre Reis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.