×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Voetspore: Casablanca tot die Kaap

Badenhorst, J

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

’n Dagboek, ’n kookboek, ʼn notaboek … ’n verslag van’n tog af teen die westekant van Afrika.

Die bekende televisiepersoonlikheid, programvervaardiger en ervare avonturier Johan Badenhorst vertrek in Mei 2009 saam met die res van die Voetsporespan uit Casablanca, Marokko. Die ses manne in drie 4x4-voertuie wil in minder as 100 dae na Kaapstad reis langs onbekende paaie teen die westekant van Afrika af. Die roete loop deur die ongenadige Sahara, die indrukwekkende reënwoude van Sentraal-Afrika en die ongebaande weë van die suide. Die verkenning van magiese stede soos Fes, Oudane, Timboektoe, Agadez, Kano, Limbe en Franceville vergoed vir die talle uitdagings langs die pad. Die roete loop kuslangs deur Angola na Namibië waar die pragtige Damaraland roep. Suid-Afrika se grens word by Sendelingsdrift oorgesteek en van Alexanderbaai af reis hulle saam met familie en vriende tot by die eindbestemming: Kaapstad.
Voetspore: Casablanca tot die Kaap is Johan se dagboek waarin hy verslag doen van ’n reis van sowat 23 000 kilometer wat 94 dae geduur het. Dit is ’n plakboek propvol asemrowende foto’s deur Stefan Sonnekus, kaarte en watertandresepte. Hierdie boek is ’n moet, of jy nou self ’n reis deur Afrika beplan en of jy net ’n leunstoelreisiger is.




OR

Details

Johan Badenhorst is 'n bekende televisiepersoonlikheid, programvervaardiger en ervare avonturier. Hy is die eienaar van KewTV Produksies en die leier van die Voetspore-span.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Badenhorst, J
Dimensies 280 x 215 x 280 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 207
isbn 9781869194314
Genre Reis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.