×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Voorbladnooi: van Pleinstraat tot Parys

Dreyer, N

Beskikbaarheid: In stock

R195,00

Quick Overview

Dit is die 1970’s. Diskoteke, rytjies wit poeier, suède-sjoebroekies, seksuele vryheid en Italiaanse playboys is deel van die Europese modewêreld. Nelle Dreyer het dit beleef.
Van kleins af het Nelle gedroom van ’n glansryke lewe, soos die mense in die Peter Stuyvesant-advertensies. Sy wou graag deel wees van so ’n opwindende lewe in eksotiese plekke.
As die Maties se sjampanjenooi het sy besef dat sy meer kan bereik met modelwerk as met BA Handel. Deure het vir haar oopgegaan en die Sarie- en Rooi Rose-knipsels in haar portefeulje is vervang deur dié van Vogue en Harper’s Bazaar.
Voorbladnooi vertel hoe dié Afrikaanse meisie van die Kaap die eerste Suid-Afrikaanse model geword het om in Europese glanstydskrifte te verskyn. Sy is een van die min Suid-Afrikaanse modelle wat ’n suksesvolle modelloopbaan van tien jaar gehad het.
Nelle Dreyer vertel op haar eerlike en humoristiese manier hoe sy, te danke aan haar ouers se onkonvensionele opvoeding, die insig gehad het om haar in die onderstebowêreld van mode te handhaaf.
OR

Details

Vandag is Nelle Dreyer bekend as mevrou Adamski. Sy is reeds jare lank gelukkig saam met die grafiese ontwerper Bob. Hulle woon in Frankryk.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Dreyer, N
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 400
isbn 9781869195052
Genre Outobiografiese

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.