×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Voortrekkerstamouers, 1835-1845

Visagie, J C

Beskikbaarheid: In stock

R395,00

Quick Overview

Voortrekkerstamouers 1835–1845 is die eerste keer in 2000 gepubliseer. Dié tweede, hersiende uitgawe is aangevul met 214 nuwe stamouers. Dit bring die aantal mense wat die Groot Trek meegemaak het, op 23 000 te staan, in plaas van die oorspronklik geskatte 20 000.
Wat hierdie databasis van Voortrekkers nog meer besonders maak, is die versameling uiters skaars foto’s en portrette wat aangebied word. In hierdie fotokabinet kan ongeveer 150 afbeeldings van Voortrekkers gesien word.

OR

Details

Jan C. Visagie is ’n senior lektor in geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is die outeur van vier boeke en ontvang die D.F. du Toit Malherbe-prys, ’n toekenning van die Akademie vir Wetenskap en Kuns (2001), en ontvang die Margaret Cairns toekenning vir genealogie (2001).

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Visagie, J C
Dimensies 152 x 222 x 152 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 752
isbn 9781869193720
Genre Genealogie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.