×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Waar die wêreld wyd is

Bredenkamp, L

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Anderkant die Gariep, in die harde, wye wêreld van die Noord-Kaap, het sedert die vroeë 1900’s pioniersmense gewoon wat deur g’n stof of droogte, g’n lamsiekte of beespes ondergekry kon word nie. Dit was ’n tyd voor selfone en kitsoplossings, toe ’n man se woord nog sy woord was, en ’n afspraak ’n afspraak; ’n tyd toe jagtogte, Boeredanse en familietroues mense saamgesnoer het en swaarkry en verlies bloot ’n deel van die natuurwette was. In hierdie wêreld word drie geslagte Bredenkamps groot – en maak die leser kennis met mense wat in die wêreldgeskiedenis maar klein sandkorreltjies is, maar wie se vreugdes en plesier; sweet en trane die fondament gelê het vir ’n koersvaste, trotse nageslag.

OR

Details

Lategan P. Bredenkamp het op 81 debuteer met Jan Leendert – ’n roman wat dwarsoor die land harte gesteel het en die outeur selfs ’n verskyning op die joernaalprogram Kwêla in die sak gebring het. Sy nugter, onpretensieuse skryfstyl blaas lewe in staaltjies van toeka se tyd – en sy deernis kan geen leser onaangeroer laat nie.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Bredenkamp, L
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 240
isbn 9781869193584
Genre Nie-fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.