×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Wanneer is eendag?

Marleen Visser

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Abella is ‘n klein feetjie en haar hare is rooi en deurmekaar. Haar klere bly vuil, want sy speel so lekker saam met haar maatjies tussen die fynbos. Sy wil baie graag so mooi soos die ouer feetjies lyk en ook soos hulle teen die maan se strale afgly, maar hoe lank moet ’n feetjie wag voor dit kan gebeur?

Wanneer is eendag? is ‘n feetjieboek vir voorlees of vir kinders wat pas begin lees het.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Elsa Winckler skryf heeltyds. Haar eerste liefdesverhaal, Tussen jazz en rock wen in 2008 die rooi rose/LAPA-liefdesverhaalkompetisie. Sy wen ook die jaar daarna met dieselfde boek die ATKV-Woordveertjieprys vir Romanses. In 2014 het sy nog ’n ATKV-Woordveertjie vir die Satyn-romanse, Te eenders, te anders gewen en in 2016 weer met Liefde in laslap. Sy woon in Bettiesbaai.

OOR DIE ILLUSTREERDER

Marleen het al verskeie kinderboeke geïillustreer vir Oxford University Press, MML, Heinemann, Vivlia, Juta, Nasou Via Afrika, Cambridge, ens. Sy is ook lid van die Vereniging vir kinderboeke, skrywers en illustreerders (SCBWI).

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 26 Jul 2018
Skrywer Marleen Visser
Dimensies 220 mm x 220 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 40
isbn 9781485307747
Genre Prenteboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.