×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Wat speel ons? ’n Versameling kinderspeletjies soos gespeel deur die jare

De Wet, J

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

Wolf, Wolf, hoe laat is dit?
Almal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep Etenstyd! dan moet jy laat spat.
Wat speel ons? is ’n versameling speletjies wat kinders al vir jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto’s en sketse geïllustreer. Kinders kan kies uit:
bordspeletjies; balspeletjies; albasterspeletjies; binnenshuise speletjies; buitenshuise speletjies; motorspeletjies; klipspeletjies; kringspeletjies; partytjiespeletjies; raaispeletjies en nog vele meer.

OR

Details

Johanna de Wet se belangstelling in die Afrikaanse taal en geskiedenis het gelei tot die samestelling van ’n aantal boeke, waaronder die topverkoper Wat praat jy! Sy woon steeds op Hoopstad waar sy haar aan haar skryfwerk wy.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer De Wet, J
Dimensies 222 x 152 x 222 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 336
isbn 9781869197247
Genre Nie-fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.