×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Welgedaan!

Human, A

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

Hierdie lekkerlees-kookboek bevat 170 resepte vir tradisionele en eietydse geregte wat geskik is vir gewone gesinsetes én vir die onthaal van gaste. Die uitgangspunt is 42 spyskaarte wat om verskillende soorte hoofgeregte gerangskik is: geregte met vleis, vis, pasta, eiers, groente, slaai, sop en brood. Die resepte is ekonomies en bevat alledaagse bestanddele wat in die meeste huise se koskaste gehou word. Die resepte word duidelik uiteengesit sodat hulle ook vir die beginner geskik is. Daarbenewens verduidelik die knapvatstappe by elke spyskaart hoe te werk gegaan moet word sodat al die kos gelyk op tafel kan kom, iets wat vir die onervare kok maar ’n probleem kan wees!
Chris Wagner se puik foto’s en Annette se vertellinge oor die plaas- en natuurlewe maak hierdie voortreflike kookboek ook sommer ’n koffietafelboek.
OR

Details

Met nie minder nie as 27 publikasies agter haar naam is Annette Human ’n geliefde samesteller en skryfster van kookboeke. Sy het aanvanklik naam gemaak met die Huisgenoot-wenreseptereeks waarop treffers soos Mikrogolfwenners, Uitsoekresepte en Kortpadkos gevolg het. Sy woon saam met haar man, Chris Wagner, op ‘n beesplaas in die Waterberge en is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Human, A
Dimensies 210 x 270 x 210 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 200
isbn 978169194215
Genre Kook

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.