×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Wit Boesman, Die

Stark, P

Beskikbaarheid: In stock

R225,00

Quick Overview

Peter Stark skryf onderhoudend oor sy belewenisse in die destydse Duits-Suidwes-Afrika. Eers as plaasbestuurder en leeuvanger van formaat (wat Natuurbewaring by Etosha grys hare gegee het) en later self as natuurbewaarder, het hy ’n formidabele kennis van die veld, die San, die wild en die mense opgedoen. Hierdie kennis spreek mee in die staaltjies en verhale oor sy ervarings, opgeskryf in die gesellige trant eie aan Namibië. Leeus wat San-handlangers jaag, luiperds wat agtervolg moet word en die olifantverhale is maar enkele van die avonture wat die meeste mense nie beskore is nie, maar wat Stark vir die leser werklik maak deur sy ervarings te deel.
Met die hulp van Doc Immelman het Stark dit reggekry om ’n belangrike kultuurhistoriese perspektief op Namibië te bied. Die foto’s, meestal deur Stark of sy mede-veldverkenners geneem, dra verder tot die werklikheidsbelewing van hierdie avonture by.


OR

Details

Peter Stark is in die destydse Duits-Suidwes-Afrika gebore en was vir baie jare natuurbewaarder in die Okaukuejo-gebied op die negentiende breedtegraad.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Stark, P
Dimensies 222 x 152 x 222 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 224
isbn 9781869191535
Genre Avontuur

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.