×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Wolf, Wolf!

André Bouchard

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Dit is nag. In die slaapkamer van 'n slapende dogtertjie, stry 'n wolf en 'n nagmerrie. Die wolf wil die dogtertjie wakker maak om haar die skrik op die lyf te jaag. Die nagmerrie wil haar aan die slaap hou sodat hy haar in haar drome kan verras. Wie kan haar die meeste bang maak? En wat gebeur as die wolf self 'n aaklige nagmerrie kry?
OR

Details

'n Skreeusnaakse boek wat met kindervrese klaarspeel. Met verbeeldingryke illustrasies waardeur die skrywer die leser om die bos lei: Wat is realiteit en wat is droom? Klanknabootsing maak die boek ideaal vir voorlees.

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER:

ANDRÉ BOUCHARD is 'n strokiesprentkunstenaar vir top Franse nuustydskrifte. Hy het al verskeie humoristiese kinderboeke geskryf en geillustreer. Protea Boekhuis het al verskeie van sy boeke in Afrikaans gepubliseer, waaronder Toe Pappa klein was, was daar dinosourusse en Voordat daar skole was.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 01 Jun 2017
Skrywer André Bouchard
Dimensies 271 x 244 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 40
isbn 9781485307020
Genre Prenteboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.