×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Zambezi

Botha, MC

Availability: In stock

ZAR50.00

Quick Overview

Zambezi is die eerste reisbeskrywing in Afrikaans in jare. M.C. Botha, bekende skepper van fiksie, het per Kombi deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana getoer en sy waarnemings onvervals neergepen … Hoe hy ontvang is by doeane en padblokkades en deur gewone mense; wat Radio Moskou na Afrika uitsaai en wat die media in Zimbabwe van Suid-Afrika sê; hoe wild en ongerep wildtuine noord van die Limpopo nog is, hoe gevaarlik gebiede waar die gewapende onrus is …
Zambezi is ’n interessante tydsdokument, onderhoudend geskryf en aangevul met foto’s wat die skrywer self geneem het.
Hierdie titel het die eerste keer in 1988 verskyn.


OR

Details

Ses bundels kortverhale, 1 drama, 1 reisboek en twee romans. Botha woon op Hermanus en is redakteur van die Hermanus Times.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date Nov 30, 2000
Author Botha, MC
Dimensions 136 x 212 x 136 mm
Format Sagteband
pages 192
isbn 9781869190972
Genre Prosa

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.