Weerlose weerstand bekendstelling

Protea Boekhuis
nooi u vriendelik uit om die bekendstelling van Weerlose weerstand van
André Bartlett
oor ‘n glasie wyn en ‘n versnapering te vier.
Gespreksleier: Adv. Leon Wessels
Dinsdag, 5 Desember 2017
NG Kerk-Suidoos-Pretoria (NG Stellestraat)
Hoek van Stella- en Olivierstraat, Waterkloof18:30 vir 19:00
RSVP asseblief voor of op 30 November 2017
by Eddington: 012 362 3444 of
eddington@proteaboekwinkel.com
Hierdie publikasie sal te koop wees teen R200.00 tydens
die funksie. Ander publikasies is ook beskikbaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *