Protea Boekhuis nooi u vriendelik uit om die bekendstelling van
Cas Wepener se roman
Johanna
oor ‘n glasie wyn en ‘n versnapering te vier.
Dinsdag, 21 November 2017
Protea Boekwinkel
Burnettstraat 1067, Hatfield
18:30 vir 19:00
RSVP asseblief voor of op 16 November 2017
by Eddington 012 362 3444 of
eddington@proteaboekwinkel.com