Uittogboek

Protea Boekhuis en Foxwoodfees
nooi u vriendelik uit na die bekendstelling van

Johan Myburg se bundel

Uittogboek

Sondag 29 Oktober 2017
18:00 vir 19:00
Foxwoodfees
Vyfde Straat 13
Houghton Johannesburg
Google / GPS 13 5th Street Houghton Estate.

RSVP na welcome@foxwood.co.za
Toegang is gratis.
Wyn kan gekoop word. ‘n Ligte aandete en ‘n
glasie wyn kan vir R120 geniet word,
maar moet vooraf bespreek word.
Gaste is welkom vanaf 18:00 en
die voorlesing begin 19:00.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *