AGTERGROND Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis is ’n keur uit die rubriek Regsalmanak wat Gustaf Pienaar sedert 2012 op gereelde grondslag vir LitNet lewer.…
View More Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenisMonth: December 2018
Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n dominee
AGTERGROND Die geliefde dominee Barend Vos se sketse oor die lewe van ’n predikant en sy gesin in ’n plattelandse gemeente het tot op hede…
View More Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n domineeNagreisiger: Jou gewete reis saam
AGTERGROND ‘n Ligte spanningsverhaal met ’n tikkie liefde. Nerien-hulle se huishulp vertel haar van kinderdae af van die nagreisiger. Sy kry dikwels nagmerries oor hom…
View More Nagreisiger: Jou gewete reis saamMOMO
AGTERGROND Momo is Michael Ende se klassieke sprokiesroman vol poësie oor die towerkrag van tyd. Momo, ’n klein, verflenterde dogtertjie, woon aan die rand van…
View More MOMODie towenaars van toeka (Boek 1 van 3)
AGTERGROND Hierdie storie gaan oor ’n jong towenaarseun en ’n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat. Die…
View More Die towenaars van toeka (Boek 1 van 3)Ek kom terug
AGTERGROND Ons sweer saam: Ek gaan haar ’n papierlewe gee, of nog beter: ’n nuwe lewe. ’n Lewe waarin sy weer maklik kan loop, haar…
View More Ek kom terugDie laaste reis
AGTERGROND Die laaste reis is Karel Schoeman se “reisbriewe” ‒ mymeringe, gedagtes en herinneringe van sy laaste drie kort reise na Lesotho saam met Jemina…
View More Die laaste reisDoodmenslik
AGTERGROND Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is ’n verkenning van die eksistensiele vakuum soos selde…
View More DoodmenslikDie goeie vrou en ander mites
AGTERGROND Corlia Fourie se debuutbundel Die goeie vrou en ander mites is ’n versameling toeganklike, pretensielose verse met ’n sterk anekdotiese inslag. Die meeste daarvan…
View More Die goeie vrou en ander mitesHanlie Retief gesels met 2
AGTERGROND Die weeklikse rubriek in Rapport, “Hanlie Retief gesels met” , is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Aanhangers weet…
View More Hanlie Retief gesels met 2