AGTERGROND
Die groot dag van die genadelose veldslag het aangebreek! Maar voordat die ridder Buik-op-den-Bodem kan vertrek, moet hierdie slak blitsvinnig ’n paar dinge afhandel. Hy moet ontbyt eet, sy Facebook-blad bywerk, sy vrou en kinders vaarwel soen, ’n prinses red, ’n potjie skaak met ’n ou vriend speel …
Die humor van Gilles Bachelet betower met hierdie vredeliewende fabel, wat met heerlike verwysings na die alledaagse lewe wys wat regtig belangrik is en wat eerder tot môre kan wag.…
OOR DIE SKRYWER
Gilles Bachelet (1952) het vir tydskrifte en kinderboeke begin illustreer nadat hy kuns studeer het. Hy is ’n illustrasiedosent aan die École Supérieure d’Art in Cambrai, Frankryk.
OOR DIE VERTALER
Anneliese Voigt-Peters was born in Bellville. She studied BA Fine Arts at the University of the Freestate, and Illustration at the University of Stellenbosch. In 1997, she won the Vivian Wilkes
ISBN | 978-1-4853-0587-3 |
---|---|
Auteur | Gilles Bachelet |
Dimensies | 297mm x 204mm |
Formaat | Hardeband |
Bladsye | 36 |
Verskyningsdatum | September 2018 |
Uitgewer | Protea Boekhuis |