AGTERGROND “Pappa!” roep Johannes. “Pappa, kyk net!” “Stil!” roep meneer Blom. “Ek kry nie gewerk nie!” “Maar jy móét kyk, Pappa,” sê Nella Della. Sy…
View More WiplalaMonth: December 2018
Wanneer is eendag?
AGTERGROND Abella is ‘n klein feetjie en haar hare is rooi en deurmekaar. Haar klere bly vuil, want sy speel so lekker saam met haar…
View More Wanneer is eendag?Waar’s Willie? Wonderwêreld
AGTERGROND Kom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van ’n…
View More Waar’s Willie? WonderwêreldWaar’s Willie? In Hollywood
AGTERGROND Willie bevind hom in Hollywood! Sjoe, Willie-volgelinge, dis fantasties! Willie loop agter die skerms van Hollywood se filmstelle en beleef sing-en-dans-flieks, ’n Western, ’n…
View More Waar’s Willie? In HollywoodWaar’s Willie? Die fantastiese reis
AGTERGROND Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur ’n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om ’n verlore perkamentrol…
View More Waar’s Willie? Die fantastiese reisTillie Appelpit – Die onverwagse gas
AGTERGROND Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, is mal oor kuiergaste – en wanneer sy haar vriende vir tee nooi, ruik haar huisie tussen die heuwels…
View More Tillie Appelpit – Die onverwagse gasTillie Appelpit – Die lappieskombers
AGTERGROND Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, hou van kuier met haar vriende en is baie lief vir naaldwerk. Eendag bring haar vriendin opwindende nuus ……
View More Tillie Appelpit – Die lappieskombersElmer op stelte
AGTERGROND Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4…
View More Elmer op stelteElmer
AGTERGROND Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4…
View More ElmerAl weer Elmer
AGTERGROND Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4…
View More Al weer Elmer