Kuifie-reeks in Afrikaans

Deur Dr Nicol Stassen

Vanjaar word die 50ste herdenking van die eerste maanlanding op 20 Julie 1969 gevier. On dié geleentheid te herdenk het Protea Boekhuis pas sy eerste twee Afrikaanse uitgawes van die immergroen Kuifie-reeks gepubliseer – BESTEMMING MAAN en VERKENNERS OP DIE MAAN. The 50th anniversary of the first lunar landing on 20 July 1969 will be celebrated this year. To commemorate this event, Protea Boekhuis has just published its first two Afrikaans editions of the evergreen Tintin series – DESTINATION MOON and EXPLORERS ON THE MOON.

Te koop by Proteaboekwinke.com

One Reply to “Kuifie-reeks in Afrikaans”

  1. Hallo
    Ek het ‘n vraag, stuur jy ook na België?
    Ek sou graag die 2 strokiesprente van Kuifie
    “bestemming maan en verkenners op die maan” aankope

    Dankie by voorbaat
    Gunther

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *