KONINGIN LEAR

“KONINGIN LEAR MAAK SKOONSKIP BY KANNA-TOEKENNINGS” – (www.kknk.co.za/koningin-lear-maak-skoonskip-by-kanna-toekennings; 2019/04/25 14:16)

Tom Lanoye se drama Koningin Lear het agt Kannas gewen. Antjie Krog het die Kanna vir uitnemende literĂªre bydrae vir haar vertaling van Koningin Lear ontvang. Die volle berig is hier beskikbaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *