Porseleinskerwe

MarĂ© Blomerus is bekroonde digter in murg en been. Berese en belese, vol nuuskierigheid en verwondering; 87 jaar oud met ‘n kop bol herinneringe. Proe die rooi sand van NamibĂ«, vergaap jou aan die poublou van die Erongoberge en gryp na ‘n vuisvol sterre.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *