huiDIG is ‘n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.
( https://www.spreaker.com/show/hui-dig; Eerte paragraaf na die hoof. ;20191029 08:32)
Ons eie Deborah Steinmair gesels saam met die dames van HUI-DIG oor uitgewers, skryf en redaksie werk.