Tinteltong Toekenning

Hier is Dr.Nicol Stassen en ‘n paar lede van die Protea-span – Leigh-Ann Lendon, Martie Eloff en Reon Erasmus. ‘n Groot klomp ander Afrikaanse besighede het ook in aanmerking gekom vir elf verskillende toekennings. Ongelooflike kreatiwiteit is aan die dag gelê in die name van die verskillende besighede.

Hier volg ‘n kortlys (!) van slegs enkele name: Tamatiestraat, Dors, Woelig, Kleine Vlooi, Maaiki, Aitsa!, Kuif & Baard, Pure Plaas Mieliepap, Die Swartskaap, Pure Dier, Die Bees, Die Timmerman en Vroutjie, Pretpakkie, Kwikstert, Opgedollie, Waterbessiebos, Hartelief en nog baie ander.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *