Kansvatter

Protea Boekwinkel nooi u vriendelik uit na die bekendstelling van Carel van der Merwe se nuutse boek, Kansvatter Die rustelose lewe van Ben Viljoen.

Fransjohan Pretorius gesels met hom.

Adres:

Protea Boekwinkel Burnettstraat 1067, Hatfield (Blok tussen Hilda- & Festivalstraat)

Datum:

Saterdag, 18 April 2020

Tyd:

10:30 vir 11:00

RSVP asb teen 13 April 2020 by Shevon Deetlefs sdeetlefs@proteaboekwinkel.com 012 362 3444

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *