Protea se gesin het uitgebrei! Ons knap bemarkingspan behartig voortaan die verspreiding van die uitgewer FANTASI se publikasies. Ons verwelkom hulle as deel van ons Boekhuis.
FANTASI se tuis blad: http://fantasi.co.za/