Dirk Mudge, afskeid.

Ons neem hartseer afskeid van Dirk Mudge wat vanoggend – op Heroes’ Day in NamibĂ« – oorlede is. Op 87-jarige ouderdom het hy sy outbiografie, wat in Afrikaans en Engels verskyn het, gepubliseer.

Volg [hierdie skakel] na sy boeke aanlyn.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *