Boekgesprek – Hier waar ek nou is

BOEKGESPREK
Juliana Coetzer gesels met Matty Strydom oor haar aangrypende debuut, HIER WAAR EK NOU IS, die kroniek van ’n ma se reis ná die selfdood van haar 19-jarige dogter, Jessica. Dit bereis die intense fases van rou en verlies. Dié reis is verweef met haar eie fisieke reise na Suidoos-Asië en ander, soms ongewone bestemmings.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *