Wen ‘n Protea-digbundel!

Koop ’n Protea-digbundel by enige Protea Boekwinkel of ander boekhandelaar. Deel jou foto daarvan op Facebook, Twitter of Instagram met die hutsfrase #proteaboekhuis. En kom in aanmerking om nog Protea-digbundels te wen. Dis so maklik!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *