Klinkklaar – Finalist in the GBAS Book Cover Design Awards – Poetry Category

Die finaliste in die eerste jaarlikse GBSA Book Cover Design Awards is pas bekend gemaak, en Protea Boekhuis spog met nie minder nie as twee van die sewe finaliste in die afdeling vir digbundels. Welgedaan aan die vryskut- grafiese ontwerper Annemart Swanepoel met haar ontwerpe vir DISTELTYD deur Marlise Joubert sowel as KLINKKLAAR deur Daniel Hugo. Vir DISTELTYD het sy die foto “Delft Blue” van Jim Larimer gebruik en vir KLINKKLAAR Diane Mclean se olieverfskildery “Karoo still life II”.

Congratulations, the following title you entered in the first ever Good Book Appreciation Society Cover Design Awards has been nominated as a finalist in the FMR Poetry Category.

–      Klinkklaar – Publisher: Protea Boekhuis, designer: Annemart Swanepoel

Final judging to select a winner in each category will take place at the end of November with the winners in each category announced on 1 December.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *