Ek was aangenaam verras om F.A.Venter se “Bedoelde Land” in ‘n boekwinkel te sien. Waar kan ek “Offerland” bekom? Ek is in besit van die 1964-druk van “Geknelde Land”
Goeie dag,
Ek sien die boek is “Markdag” deur Callie Maritz en Mari-Louis Guy!
Dit is by ons Boekwinkels beskikbaar, maar internasionale versending word per e-pos hanteer. E-pos asseblief di boekbesonderhede en u fisiese adres na sales_online@proteaboekwinkel.com. Die Protea Boekwinkel-span sal met ‘n kwotasie antwoord.
Goeie middag, ons het onlangs n boekwinkel (Die Boekklub) in Groblersdal ge-open. Ons wil baie graag baie van die Afrikaanse skrywer se boeke aankoop vir ons winkel. Hoe gaan ons te werk om dit vanaf Protea te bestel?
Leanie Maré
Kan ek boekgeskenkbewyse aan lyn koop ?
Goeie dag, ons verkoop tans nie geskenkbewyse of “eVouchers” vir boeke aanlyn nie.
Ek was aangenaam verras om F.A.Venter se “Bedoelde Land” in ‘n boekwinkel te sien. Waar kan ek “Offerland” bekom? Ek is in besit van die 1964-druk van “Geknelde Land”
Goeie dag,
Ek is bly om u in te lig dat ons “Offerland” aanlyn en in baie plaaslike boekwinkels beskikbaar het.
Hier is ‘n skakel na “Offerland” op die Protea Boekwinkel webwerf indien u nog daarin belangstel: https://proteabooks.com/index.php/offerland.html
Goeiedag, ek soek die melkterte-resepteboek van Callie Maritz en Mari-Louis Guy. Is die beskikbaar en kan ek die koop? Ek woon in Duitsland!
Goeie dag,
Ek sien die boek is “Markdag” deur Callie Maritz en Mari-Louis Guy!
Dit is by ons Boekwinkels beskikbaar, maar internasionale versending word per e-pos hanteer. E-pos asseblief di boekbesonderhede en u fisiese adres na sales_online@proteaboekwinkel.com. Die Protea Boekwinkel-span sal met ‘n kwotasie antwoord.
Goeie middag, ons het onlangs n boekwinkel (Die Boekklub) in Groblersdal ge-open. Ons wil baie graag baie van die Afrikaanse skrywer se boeke aankoop vir ons winkel. Hoe gaan ons te werk om dit vanaf Protea te bestel?
Leanie Maré
Goeie dag,
U kan die bestelling stuur na orders@proteadistribution.co.za. Tamsin sal u verder help.
I just want to find out if Die Lindervelder se laat waai is available in book format,and where can I get it?