UJ-Prys Kortlys: Narreskip

Die UJ-pryse vir Afrikaans word sedert 2000 jaarliks toegeken aan skrywers van uitsonderlike Afrikaanse boeke. Die UJ-pryse neem Afrikaanse boeke uit die vorige kalenderjaar in ag en sonder graag titels uit wat uitdagend met literêre styl, konvensies of temas omgaan, boeke wat boei en verras. Titels uit enige genre kom teen mekaar te staan. Waar die UJ-prys ’n oop kategorie is, word die UJ-debuutprys spesifiek geoormerk vir debuutwerk in Afrikaans.

Vir die volledige Litnet persverklaring, kliek hier

Om Narreskip te bestel, kliek hier

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *