IN GLAS deur Nicola Hanekom – Op UJ-PRYS kortlys. Te koop by protea Die drama In glas handel oor ‘n kinderlose egpaar wat in vitro-bevrugting…
View More Pryse en kortlysteAuthor: admin
Blouwillestories (herdruk)
AGTERGROND Blouwillestories is ʼn keur uit Willem Theron se weeklikse rubrieke in Beeld, Die Burger en Volksblad die afgelope agt jaar en is geskryf in…
View More Blouwillestories (herdruk)Kuifie-reeks in Afrikaans
Deur Dr Nicol Stassen Vanjaar word die 50ste herdenking van die eerste maanlanding op 20 Julie 1969 gevier. On dié geleentheid te herdenk het Protea…
View More Kuifie-reeks in AfrikaansAsterix in Korsika (20)
AGTERGROND Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik – dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help…
View More Asterix in Korsika (20)Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis
AGTERGROND Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis is ’n keur uit die rubriek Regsalmanak wat Gustaf Pienaar sedert 2012 op gereelde grondslag vir LitNet lewer.…
View More Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenisLiefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n dominee
AGTERGROND Die geliefde dominee Barend Vos se sketse oor die lewe van ’n predikant en sy gesin in ’n plattelandse gemeente het tot op hede…
View More Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n domineeNagreisiger: Jou gewete reis saam
AGTERGROND ‘n Ligte spanningsverhaal met ’n tikkie liefde. Nerien-hulle se huishulp vertel haar van kinderdae af van die nagreisiger. Sy kry dikwels nagmerries oor hom…
View More Nagreisiger: Jou gewete reis saamMOMO
AGTERGROND Momo is Michael Ende se klassieke sprokiesroman vol poësie oor die towerkrag van tyd. Momo, ’n klein, verflenterde dogtertjie, woon aan die rand van…
View More MOMODie towenaars van toeka (Boek 1 van 3)
AGTERGROND Hierdie storie gaan oor ’n jong towenaarseun en ’n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat. Die…
View More Die towenaars van toeka (Boek 1 van 3)Ek kom terug
AGTERGROND Ons sweer saam: Ek gaan haar ’n papierlewe gee, of nog beter: ’n nuwe lewe. ’n Lewe waarin sy weer maklik kan loop, haar…
View More Ek kom terug