Monday, May 29, 2023
  • Volg ons op Twitter!
  • Volg ons op Facebook!
  • Protea Boekwinkel
Protea Boekhuis
Protea Boekhuis
  • Katalogus
  • Kontak ons
  • Manuskripte
  • Newsletter
  • Ons span
  • Books LIVE
Menu Button
Protea Boekhuis
  • Volg ons op Twitter!
  • Volg ons op Facebook!
  • Protea Boekwinkel
  • Volg ons op Twitter!
  • Volg ons op Facebook!
  • Protea Boekwinkel

Category: Katalogus

Katalogus

Asterix in Korsika (20)

adminMarch 1, 2019 No Comments AsterixGoscinny

AGTERGROND Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik – dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help…

View More Asterix in Korsika (20)
Katalogus

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis is ’n keur uit die rubriek Regsalmanak wat Gustaf Pienaar sedert 2012 op gereelde grondslag vir LitNet lewer.…

View More Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis
Katalogus

Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n dominee

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND Die geliefde dominee Barend Vos se sketse oor die lewe van ’n predikant en sy gesin in ’n plattelandse gemeente het tot op hede…

View More Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n dominee
Katalogus

Nagreisiger: Jou gewete reis saam

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND ‘n Ligte spanningsverhaal met ’n tikkie liefde. Nerien-hulle se huishulp vertel haar van kinderdae af van die nagreisiger. Sy kry dikwels nagmerries oor hom…

View More Nagreisiger: Jou gewete reis saam
Katalogus

MOMO

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND Momo is Michael Ende se klassieke sprokiesroman vol poësie oor die towerkrag van tyd. Momo, ’n klein, verflenterde dogtertjie, woon aan die rand van…

View More MOMO
Katalogus

Die towenaars van toeka (Boek 1 van 3)

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND Hierdie storie gaan oor ’n jong towenaarseun en ’n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat. Die…

View More Die towenaars van toeka (Boek 1 van 3)
Katalogus

Ek kom terug

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND Ons sweer saam: Ek gaan haar ’n papierlewe gee, of nog beter: ’n nuwe lewe. ’n Lewe waarin sy weer maklik kan loop, haar…

View More Ek kom terug
Katalogus

Die laaste reis

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND Die laaste reis is Karel Schoeman se “reisbriewe” ‒ mymeringe, gedagtes en herinneringe van sy laaste drie kort reise na Lesotho saam met Jemina…

View More Die laaste reis
Katalogus

Doodmenslik

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is ’n verkenning van die eksistensiele vakuum soos selde…

View More Doodmenslik
Katalogus

Die goeie vrou en ander mites

adminDecember 4, 2018 No Comments

AGTERGROND Corlia Fourie se debuutbundel Die goeie vrou en ander mites is ’n versameling toeganklike, pretensielose verse met ’n sterk anekdotiese inslag. Die meeste daarvan…

View More Die goeie vrou en ander mites

Posts navigation

Previous page Page 1 Page 2 Page 3 Page 4 … Page 6 Next page

Recent Posts

  • Tinteltong Toekennings 2023
  • UJ-Prys Kortlys: Narreskip
  • Klyntji: Die Tienduisend Dinge
  • Boekresensie: Die Bullebakke: Episode 6
  • Herinneringe oor Franz Marx opgediep

Recent Comments

  • Gunther on Kuifie-reeks in Afrikaans
  • admin on Boekresensie: Tien voor een – Adele Vorster
  • OccatRep on Boekresensie: Tien voor een – Adele Vorster
  • Rika de Klerk on Boekresensie: Tien voor een – Adele Vorster
  • admin on Boekresensie: Tien voor een – Adele Vorster

Archives

  • April 2023
  • March 2023
  • October 2022
  • September 2022
  • August 2022
  • July 2022
  • June 2022
  • May 2022
  • April 2022
  • March 2022
  • February 2022
  • January 2022
  • December 2021
  • November 2021
  • October 2021
  • September 2021
  • August 2021
  • July 2021
  • May 2021
  • March 2021
  • September 2020
  • August 2020
  • June 2020
  • May 2020
  • April 2020
  • March 2020
  • February 2020
  • January 2020
  • November 2019
  • October 2019
  • September 2019
  • August 2019
  • July 2019
  • June 2019
  • April 2019
  • March 2019
  • December 2018
  • November 2018
  • August 2018
  • July 2018
  • May 2018

Categories

  • Argief
  • Bekendstellings
  • Boekpraatjies
  • Boekresensies
  • Katalogus
  • Nuus
  • Uncategorized

Meta

  • Log in
  • Entries feed
  • Comments feed
  • WordPress.org
Protea Boekhuis
  • Volg ons op Twitter!
  • Volg ons op Facebook!
  • Protea Boekwinkel
Protea Boekhuis | Designed by: Theme Freesia | WordPress | © Copyright All right reserved
Top